|
Ervaar
'n nuwe dimensie in Waarde-Akkomodasie
Ons gemaklike style kamers met direkte toegang vanaf die R501, bied u
veilige parkering voor u deur.
Kamers is
toegerus met 'n gerieflike dubbelbed, en-suite badkamer, tee / koffie,
mikrogolfoond en yskas. Benewens ons braai fasiliteit is daar ook
aflewering beskikbaar vanaf die voorste restaurante in die stad.
Stap afstand
vanaf die PUK-kampus maak ons die ideale verblyf opsie vir u besoek vir
studie, besigheid of sport aktiwiteite. Verder is daar verskeie
geskiedkundige en natuur aantreklikhede in en om Potchefstroom.
Wees verseker
van 'n goeie nagrus!
...............................................................................................
|